‘n Wonderlike shoot vir Inspirasie Stasie se verlowing afdeling – 50’s retro tema.
Die couple was perfek vir die shoot, Jorika laat my dink aan ‘n modern day Olivia Newton John in Grease, sys ‘n regte lady & Calvin het met goeie rede die skoot hoog deur wat altyd help met mooi fotos.
Hare & Grimering deur Make Up Madonna
Props & Stileering deur Strawberry Lace