follow us on social media

Love Stories

JD + Marizaan | Kaleo Guest Farm

JD + Marizaan | Kaleo Guest Farm

JD & Marizaan se troue was ‘n absolute fees van liefde & die mense en dinge waarvoor hulle die liefste is. Hulle het albei ‘n groot liefde vir perde & het hulle perde saamgebring vir die troue & om deel te wees van hulle fotos. Dankie dat […]

See Full Story

Shaun + Sonnika | Kaleo Guest Farm

Shaun + Sonnika | Kaleo Guest Farm

Shaun & Sonnika het by Kaleo die knoop deurgehaak op ‘n ysige Saterdag in Augustus. Ons is verwelkom met ons aankoms by Kaleo deur ‘n spierwit kombers met sneeu maar die son het vinnig die grondvloer ys gesmelt & dit was ‘n pragtige dag met ‘n pragtige […]

See Full Story

Chevan + Kirsten | Engagement

Chevan + Kirsten | Engagement

I love shooting engagement sessions & connecting with my couples before the big day! How beautiful are these 2!?

See Full Story

Pietie + Danell | Engagement

Pietie + Danell | Engagement

Always a good idea to bring the pups to your session. In love with this morning light!

See Full Story

Edward + Rae | Kalkoonde, Wellington

Edward + Rae | Kalkoonde, Wellington

Edward + Rae se troue was ‘n regte fees van liefde & ons is so bevoorreg om hierdie oomblikke te kon vasvang. Venue: Kalkoonde, Wellington Flowers by B DJ PEPE Lizmari Hair & Make Up Perfectly Lush Nails Rok: Little Things & Big Moments

See Full Story

Shaun + Sonnika | Verlowing

Shaun + Sonnika | Verlowing
See Full Story

Charl + Done | Young love

Charl + Done | Young love
See Full Story

Emile + Marianna | De Oude Wellington

Emile + Marianna | De Oude Wellington

Hierdie 2 mooi mense het die mooiste harte & dit was so groot plesier & voorreg om deel te wees van hulle groot dag! Ek lief al hierdie klein intieme troues wat ons hierdie jaar doen ♥

See Full Story

Fry Familie | Stellenbosch

Fry Familie | Stellenbosch
See Full Story

Renier + Maransa | Nine Oaks, Paarl

Renier + Maransa | Nine Oaks, Paarl

Renier & Maransa kon uiteindelik die knoop deur haak by Nine Oaks in Paarl. Wat ‘n pragtige dag & paartjie! Venue, kos & dekor: Nine Oaks Rok: Crystals & Creme

See Full Story