Ons is so bevoorreg om hierdie mooi liefdesverhale te kan vasvang! Die wind het ons amper weggewaai maar dit kon niemand se opgewondenheid demp vir hierdie mooi dag nie.
Catering: Op-die-berg Spyseniers
DJ: Wired for Sound
Make Up – Gina Maritz
Rok: Lena Lisa Designer met verstellings deur Lenel Smith



















































































































