We always love going back to shoot at Zonnevanger & all the more so when we get to work with the sweetest of couples like Raynique & Gillmore! Decor: Axure Creations Make Up: Charney’s Artistry Instruments: Iphupha Trio
See Full Story →So spesiale dag met al die mense vir wie hulle lief is, dit is waaroor troues gaan. Marco + Louise het die knoop deurgehaak die pragtige Langeverwacht in Wellington. Hare & Grimering : Roxanne van Riet Dekor: Jean Marie Van Niekerk (Marilise Summers Wedding & Events) Catering: […]
See Full Story →Just the sweetest of couples đŸ™‚ It was such an honor to photograph this wedding because we also did Candice’s sisters wedding a few years ago at the same venue!
See Full Story →So excited to share this gorgeous wedding & super cute couple!
See Full Story →At last we can share our last wedding celebration of 2021. It was a gorgeous and hot day in Stellenbosch when these 2 tied the knot with their closest friends & family. We are so blessed to be part of these beautiful love stories.
See Full Story →JD & Marizaan se troue was ‘n absolute fees van liefde & die mense en dinge waarvoor hulle die liefste is. Hulle het albei ‘n groot liefde vir perde & het hulle perde saamgebring vir die troue & om deel te wees van hulle fotos. Dankie dat […]
See Full Story →Shaun & Sonnika het by Kaleo die knoop deurgehaak op ‘n ysige Saterdag in Augustus. Ons is verwelkom met ons aankoms by Kaleo deur ‘n spierwit kombers met sneeu maar die son het vinnig die grondvloer ys gesmelt & dit was ‘n pragtige dag met ‘n pragtige […]
See Full Story →Edward + Rae se troue was ‘n regte fees van liefde & ons is so bevoorreg om hierdie oomblikke te kon vasvang. Venue: Kalkoonde, Wellington Flowers by B DJ PEPE Lizmari Hair & Make Up Perfectly Lush Nails Rok: Little Things & Big Moments
See Full Story →Hierdie 2 mooi mense het die mooiste harte & dit was so groot plesier & voorreg om deel te wees van hulle groot dag! Ek lief al hierdie klein intieme troues wat ons hierdie jaar doen ♥
See Full Story →Renier & Maransa kon uiteindelik die knoop deur haak by Nine Oaks in Paarl. Wat ‘n pragtige dag & paartjie! Venue, kos & dekor: Nine Oaks Rok: Crystals & Creme
See Full Story →