follow us on social media

Henco + Leandra | Verlowing

Ek was bitter opgewonde toe Henco my kontak om vir hulle ‘n couple shoot te doen waarop by vir Leandra gaan vra om te trou. So spesiaal om deel te kan wees van dié mooi oomblikke in mense se lewens!

Baie geluk julle 2, alles wat mooi is vir julle toekoms.

Leave a Reply