Nadia & Charl se troue was so spesiaal, Nadia was saam met my op skool en dis altyd so lekker om na die jare te sien as iemand regtig hulle sielsgenoot gekry het. Hierdie twee pas so mooi bymekaar! Hulle het die knoop deurgehak in die mooie Slanghoek Vallei.
Baie dankie dat ons kon deel wees van julle spesiale dag! ♥