Ons het hierdie shoot gedoen vir Inspirasie Stasie se trou webtuiste.
Via Inspirasie Stasie:
“Pastel.
Pastel het beslis ons harte gesteel met hierdie shoot.
Met pastel wat nou so hoog mode is kan mens nie verkeerd gaan om dit jou kleur skema vir jou troue te maak nie. Pastel kleure is so vrolik, jy kan dit self in die winter gebuik om ‘n koue trou dag op te kikker.”
Diensverskaffers:
Rokke: Alana Van Heerden
Koeke: Original Rustique
Vintage fiets & dekor items: Mini’s Funtions
Stileering & dekor/skryfbehoeftes: Strawberry Lace
Hare & Grimering: Make Up Madonna
Fotografie: Miss Cee Photography
Blomme : Phenology Flowers