Hierdie is ‘n MOET sien 🙂 Nog ‘n wonderlike shoot saam met die “dream team” van Inspirasie Stasie.
Die beeldskone June & haar prince charming Kobus was ons modelle! Hulle laat dit beslis “effortless” lyk!
Dream Team:
Fotografie: Miss Cee Photography
Dekor, Stileering & Skryfbehoeftes: Strawberry Lace
Hare & Grimering: Make Up Madonna
Rokke: Elouise Roode Bridal
Koek: About a Cake
Grys fietsie: Heart & Soul Gifts
Blomme: CAPE Wedding Shed