Swart geinspireerde trou sessie vir Inspirasie Stasie. Die model is my beautiful beste vriendin , Bianca.
Diensverskaffers:
Stileering, skryfbehoeftes & koek: Strawberry Lace
Fotografie: Miss Cee Photography
Hare & Grimering: Make Up Madonna
Blomme: Cherry Tree
Rok: Elouise Roode Bridal & Evening Wear
Venue: Du Toit’s Kloof Lodge
Swart Dekor: Classy Hire