follow us on social media

Ehrard + Catri | Trou Klokke | Winery Road Forest

Hierdie is warm mense, hartsmense & sout van die aarde mense. Jy kan nie in Catri + Ehrard se geselskap wees sonder om lief vir hulle te wees nie.
Catri was n bolletjie opgewonde senuwees voor die tyd en die mooiste mooiste bruid met die mooiste hart, haar band met haar ma is iets wat vir my so mooi was om te sien.

Die liefde wat hierdie 2 mense deel is so bitter spesiaal en ek wens vir hulle net liefde, seën & voorspoed!
Dankie dat ek & Brian kon deel in hierdie spesiale mylpaal in julle lewe, dit was so groot voorreg.

Venue: Winery Road Forest
Hare & Grimering: Aloma Botha van MUD Studio Cape Town
Rok: Anje Bridal Couture

Leave a Reply