follow us on social media

Jano + Mieke | Trou Klokke | Nelsons Creek

Mieke + Jano se troudag was ‘n absolute fees om van deel te wees.
Mieke se ouma het haar rok en die bruidsmeisies se rompe gemaak!

Hare deur Scissors on Main
Grimering deur Roxy Esterhuyse
Aantrek Venue: Madeliefie Gastehuis
Venue: Nelsons Creek Wine Estate
Dekor + Blomme: Mint & Magnolia
Skryfbehoeftes: Mieke (Bruid)
Blommekrone + Dankie Geskenkies: Whelma Van Rhyn Esterhuyse – Blessings



Leave a Reply