follow us on social media

Cornel + Andre | Troue | La Ferme Derik, Paarl

Andre & Cornel is getroud by die pragtige La Ferme Derik in Paarl op ‘n warm Saterdag middag in September. Dit was een van die mees emotionele troues waarvan ek nog die voorreg gehad het om deel te wees.

Andre & Cornel , ek hoop julle LOVE julle voorsmakie van julle fotos! 🙂

Leave a Reply