follow us on social media

Willem + Marili | Troue | Chris-Elle Venue

Dit is vandag vir my sooo lekker om hierdie troue te kan deel met julle. Marili is my jare lange skool vriendin wat ek al van laerskool ken so om haar troue te kon doen was vir my so groot voorreg, en hoe kan een mens net so mooi wees van binne soos wat julle haar hier sien.

Matty + Willem, ons wens vir julle net die beste toe op julle pad vorentoe & so baie dankie dat julle ons gekies het om julle groot dag vastevang. Ons het ‘n absolute fees saam met julle gehad.

Hare & Grimering: Donna Taylor|Pro Makeup + Hair
Venue: Chris Elle
Rok: Calegra Bridal

Leave a Reply