follow us on social media

Janique + Juan | Du Toit’s Kloof Lodge

Van die eerste epos tussen my & Janique het ek geweet met hierdie een is ons in vir ‘n “treat”. Sy het my van die begin af gewaarsku dat hulle glad nie “posed” fotos wil doen nie en dit was ‘n absolute fees met alles uitbeplan tot in die fynste detail. Vir die familie fotos het almal deelgeneem aan speletjies 🙂 Hoe awesome is dit?

Mal oor haar rok & natuurlik daai boots (‘n Girl so na my country hart)

Venue: Du Toits Kloof Lodge

oo

Leave a Reply