follow us on social media

Rick + Chantel | Troue | Bakenhof

Rick + Chantel se troue by die asemrowende Bakenhof op hierdie bewolkte saterdag middag was prentjie mooi! Ek is absoluut versot op elke deel van hierdie troue van Chantel se rok tot die manier hoe hierdie 2 vir mekaar kyk!

Vendors:
Venue: Bakenhof Winelands Venue
Trourok: Ilse Roux Bridal
Hare & Grimering: Evelyn Francis
Strooimeisie Rokke: Infinity Dresses
Kos: Rix Catering
Koffie: Fleet Coffee Company
Blomme + Dekor: De Ville Dekor

“He looks at her like he just realized what love is” – Unknown

Leave a Reply