Ons het Stefanie + Leon vir die eerste keer ontmoet die oggend van hulle troue, en ons het dadelik gevoel asof ons hulle al jare ken. Baie dankie Stef + Leon dat julle ons so welkom laat voel het op julle groot dag! Dit was ‘n absolute fees om die dag saam met julle te spandeer & julle memories vastevang.
Diensverskaffers:
Venue: Evertsdal Opstal
Bruid Aantrek: Heritage Square
Trou Koördineerder: Samantha Da Luz
Trou Koek: Anita Haupt
Rok: Elizabeth Stockenstrom