Op ‘n pragtige sonskyn dag in die mooie Tulbagh het hierdie 2 oulike mense hulle beloftes aan mekaar gemaak. Hoe mooi is hulle nie?
Venue: Mont Rouge
Hair & Make Up: Lynn Nelson
DJ: The Party Technician
Catering: Mont Rouge – Cindy
Decor and Flowers – Skoonma en skoonsusters
Rok – Traceys Bridal Boutiqe
Kop ruiker: Patricia Flower and Events
Ringe: Annemi Nelson Juwelers