Hierdie troue was een groot fees om van deel te wees. Altus & Chantal is sulke spontane mense wat net lief is vir die lewe & mekaar & dis net so lekker om in hierdie 2 se geselskap te wees. Hulle het die couple sessie soos regte modelle ge”ace” 🙂
Venue: Opstal Estate
Make Up & Hair: Mana Make Up
Flowers: Flowers by Design (Martelle Etzabeth)
Dress: Ilze Roux Bridal
Suits: Mr Suit Hire
Cake: Dave Zimmerman