Nog ‘n reënerige Desember troue! Absoluut mal oor Heyger se rok. Hulle het die knoop deurgehaak by Marlenique Estate en gelukkig het die reën opgehou net voor die seremonie & kon hulle dit op die pragtige grasperk doen.
Venue: Marlenique Estate
Bride’s Dress: Lauren R Couture
Groom Suit: GD Suits
Make Up: Gio Davids
Bride’s Hair: Lenise van der Westhuizen
Décor: To-Nett’s
Flowers: Lowensvlei
Wedding Cake: Nazlah Samuels
MC: Marc Kali
Band: RDP Entertainment