Hierdie was vir my so ongelooflike spesiale troue. Ek het ‘n paar jaar terug ook Anrika se sussie se troue afgeneem & wat ‘n voorreg om Anrika s’n ook te kon doen. Nie eens die reënerige weer kon die opgewondenheid demp van almal by hierdie fees nie!
Hare & Grimering : Donna Taylor & haar span
Rok: Ilse Roux Bridal
Cartoonist : Tinus Horn
DJ: Stephan van Sound Lab
Venue: Nine Oaks
Decor: Prettify Decor