Wat ‘n stunning couple , venue & troue! Hierdie was ons laaste troue voor Covid-19 die trou industrie tot stilstand gebring het vir ‘n rukkie & dit was so ‘n mooi troue! En hoe mooi is hierdie goue lig van hulle couple sessie! ♥
Venue: Belair Pavillion,Paarl
Hare & Grimering: Mooi Nooi
Rok: Braam – CJA Couture
Dekor + Blomme: Peach C