follow us on social media

Pieter + Anika | Eensgezind

Pieter & Anika se trou planne moes ook bietjie aanpas by ons huidige pandemie en alhoewel hulle van die begin af ‘n meer intieme troue beplan het , het die reisbeperkings dit vir van hulle gaste onmoontlik gemaak om die troue by te woon.

Op ‘n pragtige Dinsdag oggend het hulle die knoop deurgehaak by Eensgezind net buite Durbanville.

Anika se pragtige rok is gemaak deur Marinda Wallace Designs.

Naels deur Perfect Beauty (Malize Collins).

Eensgezind het alle blomme, kos & die troukoek gemaak.

Anika se oulike skoene deur Blu Betty.

Hare & Grimering deur Minke Professional Hair & Make Up Artist.

Leave a Reply