follow us on social media

Pieter + Chanté | Kaleo, Ceres

Hierdie was so spesiale troue vir my. Kaleo is een van my gunsteling venues omdat ek self ook daar getroud is. Pieter & Chanté is hartsmense, jy kan nie help om sommer dadelik van hulle te hou & te voel of jy hulle al jare ken nie. Dit was vir ons ‘n voorreg om deel te wees van julle groot dag & julle “memories” te kon vasvang! Dankie dat julle ons so welkom laat voel het by julle troue!

1 Comment
  1. Soooo pragtig! ‘n Sprokiestroue wat jy nie aldag sien nie. Baie geluk en die mooiste wense vir die egpaar.

Leave a Reply