JD & Marizaan se troue was ‘n absolute fees van liefde & die mense en dinge waarvoor hulle die liefste is. Hulle het albei ‘n groot liefde vir perde & het hulle perde saamgebring vir die troue & om deel te wees van hulle fotos.
Dankie dat ons kon deel wees van julle groot dag, my wens vir julle is net liefde & geluk op julle pad vorentoe!
Hare & Grimering : ANUK
JD: His Apparel
Rok: The Wedding Boutique
Gevolg Rokke: Little Birdie Clothing































































































































































