Shaun & Sonnika het by Kaleo die knoop deurgehaak op ‘n ysige Saterdag in Augustus. Ons is verwelkom met ons aankoms by Kaleo deur ‘n spierwit kombers met sneeu maar die son het vinnig die grondvloer ys gesmelt & dit was ‘n pragtige dag met ‘n pragtige paartjie.
Rok: Casa Blair Bridal
Pak: Eurosuit
Hare & Grimering: Anuk















































































































































