So spesiale dag met al die mense vir wie hulle lief is, dit is waaroor troues gaan. Marco + Louise het die knoop deurgehaak die pragtige Langeverwacht in Wellington.
Hare & Grimering : Roxanne van Riet
Dekor: Jean Marie Van Niekerk (Marilise Summers Wedding & Events)
Catering: Retha Rix















































































































































