follow us on social media

Pieter + Danell | Kronenburg

Op ‘n reënerige nat dag in die Boland het hierdie 2 mooi mense die knoop deurgehaak by die pragtige Kronenburg Estate. Die reën het ons verligting op al die regte tye gegee vir die mooiste fotos!

Grimering: Zani Le Roux

Dekor: Mint & Magnolia

Stationary: Iniek

Leave a Reply