follow us on social media

Marko + Bianca | De Uijlenes, Gansbaai

Wat ‘n voorreg om te kon deel wees van hierdie pragtige troue. Van die mooiste dekor wat ek nog gesien het met n stunning venue & ‘n pragtige bruid – wat meer kan mens voor vra!?

Hare & Grimering : Studio Michelle

Rok : Antonette Louw

Pak: MD Rumel

Videografie : Golden Hour Productions

Dekor: FAB Events

Leave a Reply