Hierdie was vir my so spesiale & pragtige troue. Simone & Aldo is hartsmense. Mens kan nie in hulle geselskap wees sonder om dadelik te voel of jy hulle al jare ken nie.
Venue & Dekor: Kaleo
Bruid Rok: Sheer Bride
Veil & skoonma se rok: Anje Bridal Couture
Bridesmaids Rokke: Flikker

































































































































































































