Hierdie troue was vir my so spesiaal & ek wens vir almal ‘n liefde soos Muller & Inge s’n. In hulle toesprake het iemand gesê dat hulle sien hulle min en redelike tye uit mekaar omdat Muller & Inge in Dubai werk maar elke keer as hulle hulle sien is hulle meer verlief as die vorige keer & dit het my by gebly want dit is regtig hoe ek hulle ook sien. Muller & Inge, dankie vir die groot voorreg om julle trou fotos te kon doen, ek wens vir julle net die mooiste toekoms.
Hare & Grimering: Clarita Smit
Venue: Kleinevalleij
Rok: Whimsical Bridal
DJ: DJ PEPE





































































































































































