Shaun & Sonnika het by Kaleo die knoop deurgehaak op ‘n ysige Saterdag in Augustus. Ons is verwelkom met ons aankoms by Kaleo deur ‘n spierwit kombers met sneeu maar die son het vinnig die grondvloer ys gesmelt & dit was ‘n pragtige dag met ‘n pragtige […]
See Full Story →I love shooting engagement sessions & connecting with my couples before the big day! How beautiful are these 2!?
See Full Story →Always a good idea to bring the pups to your session. In love with this morning light!
See Full Story →Edward + Rae se troue was ‘n regte fees van liefde & ons is so bevoorreg om hierdie oomblikke te kon vasvang. Venue: Kalkoonde, Wellington Flowers by B DJ PEPE Lizmari Hair & Make Up Perfectly Lush Nails Rok: Little Things & Big Moments
See Full Story →Hierdie 2 mooi mense het die mooiste harte & dit was so groot plesier & voorreg om deel te wees van hulle groot dag! Ek lief al hierdie klein intieme troues wat ons hierdie jaar doen ♥
See Full Story →Renier & Maransa kon uiteindelik die knoop deur haak by Nine Oaks in Paarl. Wat ‘n pragtige dag & paartjie! Venue, kos & dekor: Nine Oaks Rok: Crystals & Creme
See Full Story →We include engagement sessions with all our packages , this is a great way to get to know your couple & get them comfortable in front of the camera as well. I love when clients personalize their sessions with the things they love most.
See Full Story →