Kan nie wag vir hierdie troue later hierdie jaar by Bakenhof nie, ons het die beste tyd saam hulle gehad met hierdie sessie!
See Full Story →Rick + Chantel se troue by die asemrowende Bakenhof op hierdie bewolkte saterdag middag was prentjie mooi! Ek is absoluut versot op elke deel van hierdie troue van Chantel se rok tot die manier hoe hierdie 2 vir mekaar kyk! Vendors: Venue: Bakenhof Winelands Venue Trourok: Ilse […]
See Full Story →Van die eerste epos tussen my & Janique het ek geweet met hierdie een is ons in vir ‘n “treat”. Sy het my van die begin af gewaarsku dat hulle glad nie “posed” fotos wil doen nie en dit was ‘n absolute fees met alles uitbeplan tot […]
See Full Story →We loved every second of working with Nathan + Kim <3 They are such warm & awesome individuals and the whole wedding was so well organized. Here is just a small preview of their beautiful overcast wedding day at this gorgeous venue.
See Full Story →Dit is vandag vir my sooo lekker om hierdie troue te kan deel met julle. Marili is my jare lange skool vriendin wat ek al van laerskool ken so om haar troue te kon doen was vir my so groot voorreg, en hoe kan een mens net […]
See Full Story →Ian + Johanette is regte sout van die aarde en opregte mense, dit was vir ons ‘n fees om deel te wees van hierdie “journey” saam met hulle , van hulle verlowing fotos tot hul troue. Hare + Grimering deur : Donna Taylor
See Full Story →Hair & Make Up by Donna Taylor What an incredible wedding & couple!
See Full Story →Super early mornings, gorgeous couples combined with light like this is what makes my photographer heart happiest!
See Full Story →