Ek ken vir Karlu & Carmen al vir baie jare & dis altyd vir my so groot voorreg om nog ‘n mylpaal in hulle lewe te kan vaslê op kamera! Hoe oulik is klein Luca nie!?
See Full Story →Nog ‘n reënerige Desember troue! Absoluut mal oor Heyger se rok. Hulle het die knoop deurgehaak by Marlenique Estate en gelukkig het die reën opgehou net voor die seremonie & kon hulle dit op die pragtige grasperk doen. Venue: Marlenique Estate Bride’s Dress: Lauren R Couture Groom […]
See Full Story →Hierdie was vir my so ongelooflike spesiale troue. Ek het ‘n paar jaar terug ook Anrika se sussie se troue afgeneem & wat ‘n voorreg om Anrika s’n ook te kon doen. Nie eens die reënerige weer kon die opgewondenheid demp van almal by hierdie fees nie! […]
See Full Story →Hierdie troue was een groot fees om van deel te wees. Altus & Chantal is sulke spontane mense wat net lief is vir die lewe & mekaar & dis net so lekker om in hierdie 2 se geselskap te wees. Hulle het die couple sessie soos regte […]
See Full Story →Loved working with this amazing & kind couple. They had the most amazing overcast day for their wedding at the beautiful La Ferme Derik. Dress: Shahied Samaai Original – Mehl H (additions) Venue: La Ferme Derik, Hair: Amy Roux Bridal party dresses: Little Miss, Ke’lab designs Make […]
See Full Story →Loved shooting with this family & just the sweetest camera loving little boy!
See Full Story →Hoe mooi is hierdie 2 en hierdie sagte oggend lig!? So opgewonde vir hulle troue in 2020.
See Full Story →Wade & Mandy are some of the sweetest most genuine people you will ever meet! I am so privileged that I got to capture these moments for them!
See Full Story →