follow us on social media

Love Stories

Deon + Melissa | Trou Klokke | Eensgezind, Durbanville

Deon + Melissa | Trou Klokke | Eensgezind, Durbanville

Melissa + Deon het die knoop deurgehaak by Eensgezind Function Venue. Videografie deur 25 Weddings.

See Full Story

Ian + Bianca | Engaged! | Wellington

Ian + Bianca | Engaged! | Wellington

I am so excited to photograph this wedding, such an amazing & sweet couple, they are tying the knot in January at Zonnevanger 🙂  

See Full Story

Ryan + Charne | Engaged! | Wellington

Ryan + Charne | Engaged! | Wellington

These 2 are so super cute, there is not a photo in their gallery that I do not absolutely LOVE!

See Full Story

Mieke + Jano | Family Shoot

Mieke + Jano | Family Shoot

Ek het die eer om vroeg volgende jaar hierdie 2 mense se troue afteneem en kyk net hoe mooi is hulle en hulle kroos!

See Full Story

Gabrie & Kezia | Wedding Bells

Gabrie & Kezia | Wedding Bells

-Venue: Nantes Estate -Hair & Make Up by Make Up Madonna -Boutonnieres by Mini’s Functions

See Full Story

Chris + Marie | Wedding Bells

Chris + Marie | Wedding Bells

Chris & Marie came all the way from the UK to celebrate their marraige with a intimate group of family & friends at the beautiful Zonnevanger Wedding Venue. They have a huge love for cats 🙂 My kind of people! & I was under strict instructions to […]

See Full Story

Coenie & Susan | Trou Klokke

Coenie & Susan | Trou Klokke

Ek het vir Susan en Coenie vir die eerste keer ontmoet op die dag van hulle troue en ek was onmiddelik geraak deur watter opregte en oulike mense hulle is.. sout van die aarde. Susan was so bekommerd oor of almal om haar “okay” is, mens kan […]

See Full Story

Shades Of Grey | Inspirasie Stasie

Shades Of Grey | Inspirasie Stasie

Hierdie is ‘n MOET sien 🙂 Nog ‘n wonderlike shoot saam met die “dream team” van Inspirasie Stasie. Die beeldskone June & haar prince charming Kobus was ons modelle! Hulle laat dit beslis “effortless” lyk! Dream Team: Fotografie: Miss Cee Photography Dekor, Stileering & Skryfbehoeftes: Strawberry Lace […]

See Full Story

Country Troue | Inspirasie Stasie

Country Troue | Inspirasie Stasie

Enige iets Country maak my gelukkig 🙂 so ek was super opgewonde toe ons by Inspirasie Stasie besluit het om ‘n country gestileerde trou sessie te doen! Fotografie: Miss Cee Photography Hare & Grimering: Make Up Madonna Stileering,Dekor & Skryfbehoeftes: Strawberry Lace Blomme: Cherry Tree Rok: Elouise […]

See Full Story

Swart Trou Inspirasie | Inspirasie Stasie

Swart Trou Inspirasie | Inspirasie Stasie

Swart geinspireerde trou sessie vir Inspirasie Stasie. Die model is my beautiful beste vriendin , Bianca. Diensverskaffers: Stileering, skryfbehoeftes & koek: Strawberry Lace Fotografie: Miss Cee Photography Hare & Grimering: Make Up Madonna Blomme: Cherry Tree Rok: Elouise Roode Bridal & Evening Wear Venue: Du Toit’s Kloof Lodge […]

See Full Story