follow us on social media

Love Stories

Jason + Anje | Wedding Bells

Jason + Anje | Wedding Bells

On a windy summers-day in Yzerfontein Jason & Anje tied the knot sharing the day with their nearest & dearest.

See Full Story

Retro Verlowing Inspirasie | Inspirasie Stasie

Retro Verlowing Inspirasie | Inspirasie Stasie

‘n Wonderlike shoot vir Inspirasie Stasie se verlowing afdeling – 50’s retro tema. Die couple was perfek vir die shoot, Jorika laat my dink aan ‘n modern day Olivia Newton John in Grease, sys ‘n regte lady & Calvin het met goeie rede die skoot hoog deur […]

See Full Story

Winter Inspirasie | Inspirasie Stasie

Winter Inspirasie | Inspirasie Stasie

Nog ‘n wonderlike gestileerde sessie wat ons gedoen het vir Inspirasie Stasie – Winter Inspirasie! Model : Listelle Visser Fotografie: Miss Cee Photography Hare & Grimering: Make Up Madonna Stileering,dekor & skryfbehoeftes: Strawberry Lace Houtstompe: Mini’s Functions Rok: Little Birdie  Blomme: Cape Wedding Shed Venue: Simondium Country […]

See Full Story

Tunde + Seun | Engaged!

Tunde + Seun | Engaged!

When Seun & Tunde contacted me they knew exactly what they wanted & I was so excited that they chose me to photograph their engagement. Having a long distance relationship , we had to schedule our shoot on one of their visits to Cape Town. We started […]

See Full Story

Pastel Inspirasie | Inspirasie Stasie

Pastel Inspirasie | Inspirasie Stasie

Ons het hierdie shoot gedoen vir Inspirasie Stasie se trou webtuiste. Via Inspirasie Stasie: “Pastel. Pastel het beslis ons harte gesteel met hierdie shoot. Met pastel wat nou so hoog mode is kan mens nie verkeerd gaan om dit jou kleur skema vir jou troue te maak […]

See Full Story

Ricardo + Joanie | Trou Klokke

Ricardo + Joanie | Trou Klokke

By die beautiful Eensgezind Wedding Venue het hierdie 2 oulike mense die knoop deurgehak. Videografie deur 25 Weddings Hare & Grimering deur Make Up Madonna

See Full Story

Charl + Nadia | Trou Klokke

Charl + Nadia | Trou Klokke

Nadia & Charl se troue was so spesiaal, Nadia was saam met my op skool en dis altyd so lekker om na die jare te sien as iemand regtig hulle sielsgenoot gekry het. Hierdie twee pas so mooi bymekaar! Hulle het die knoop deurgehak in die mooie […]

See Full Story

Enchanted Forest Fairies | Styled

Enchanted Forest Fairies | Styled

This shoot was dreamed up while sitting at a restaurant table with industry friends. We wanted to create this magical world of 3 woodland fairies with very different personalities. Meet our dark fairy, the gorgeous Tarryn. She is our little emo fairy, this was such a challenge […]

See Full Story

Karlu + Carmen | Baba Boepie

Karlu + Carmen | Baba Boepie

Elke liewe sel in Carmen se liggaam bars van kreatiwiteit en dit sal julle duidelik kan sien ook in hierdie pragtige baba boepie fotos van hulle. Sy is die eienaar van Strawberry Lace Events.  

See Full Story

Hippie Engagement | Styled

Hippie Engagement | Styled

This is one of my favourite shoots to date. I love every little detail about this shoot & how wonderful it came together. Suppliers: Venue: Nelsons Creek Wine Estate Hair & Make Up: Make Up Madonna Props : Strawberry Lace Dresses: Little Birdie Flowers: Green Goddess Flower […]

See Full Story